

groen grasvan die sker af drup my nutelose bloed en ek skraap bymekaar die moed om te se ek's nie n teleurstelling maar kan myself nie tot dit bringgroen gras
dan wonder ek hoe dit tot hier gekom terwyl ek die jare opsom met liggaam bleek en siel oorwin maak die gebeure steeds nie sin
het so hard daarteen geveg maar jou woorde "jy's n swakkeling" was reg trane swaar, gemoed swaarder jul woorde maak seer moeder en vader
en ek wens met eens
my pyn my seer is net leuns maar als is verniet kom tot my besef toe die rooi druppel die groen gras tref &nb
| if i tell you about me there's no reason for this mask, if i show you the face behind it why use a mask at all? |
Previous PageNext Page